Shows / Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundiges

Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundiges
Tax Break is ‘n potgooi vir enige professionele persoon wat gereeld met Suid-Afrikaanse belasting werk. Dit sluit in belastingpraktisyns en kundiges, finansiële bestuurders, finansiële direkteure, hoof finansiële beamptes, rekenmeesters, ouditeure, prokureurs en korporatiewe adviseurs. Die aanbieder is Professor Pieter van der Zwan, ‘n Suid-Afrikaanse geoktrooieerde rekenmeester, wat die meestersprogram by ‘n Suid-Afrikaanse universiteit dosseer. Hy het 20 jaar ervaring om maatskappy, hoë netto…
Episodes
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesBinnelandse oordragpryse: artikel 31 en SEZ-maatskappye
Geld oordragprysbepaling in Suid-Afrika steeds net vir internasionale transaksies? Die Wysigingswetsontwerp op Belastingwette wat op 21 Oktober gepubliseer is…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesAftrekkings vir ander groepmaatskappy se uitgawes: artikel 11(a)
Kan een groepmaatskappy die bedryfskoste van 'n ander onder artikel 11(a) van die Inkomstebelastingwet aftrek? Hierdie episode ondersoek 'n…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesKwytskelding van persentasiegebaseerde boetes: Artikel 213 van die BAW
Kan 'n 10%-boete vir laat betaling kwytgeskeld word, en op watter gronde? Hierdie episode van Tax Break werk deur die persentasiegebaseerde boetes wat kragtens…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesDividendstroping en die GAAR: KWB en USPs
Beteken die belastinghof se uitspraak van Julie 2026 oor dividendstroping en die algemene teenvermydingsreël (GAAR) dat hierdie transaksies nie meer gedoen kan…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesRenteaftrekbeperkings: artikel 23M van die Inkomstebelastingwet
Wanneer beperk artikel 23M van die Inkomstebelastingwet die rente wat 'n maatskappy kan aftrek op skuld verskuldig aan 'n krediteur in 'n beherende verhouding…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesBona fide foute op belastingopgawes: USP-risikos
Onderstellingsboetes (USP) en bona fide onopsetlike foute na die wysiging van artikel 222 van die Wet op Belastingadministrasie (TAA): as jy 'n fout regstel op…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesRapporteerbare reëlings: Artikel 35 van die Belastingadministrasiewet
Rapporteerbare reëlings (RR's) ingevolge artikel 35 van die Wet op Belastingadministrasie word dikwels deur adviseurs oor die hoof gesien en kom gereeld eers…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesIs selfversekeringspremies belasting aftrekbaar? Die Meiring Citrus uitspraak
Is selfversekeringspremies aftrekbaar? In hierdie episode van Tax Break bespreek ek die aftrekbaarheidsaspek van die Wes-Kaapse Hooggeregshof se uitspraak in…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesArtikel 99 verjaring: Wanneer kan SAID 'n belastingaanslag na drie jaar heropen? CSARS v Meiring Citrus
Wanneer beskerm verjaring belastingpligtiges teen addisionele belastingaanslae? Artikel 99 van die Wet op Belastingadministrasie verbied SAID in die algemeen…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundiges2026 konsep-TALAB: LBS vir buitelandse werkgewers met SA permanente saakvestigings, voorlopige belasting-boetes en VDP-wysigings
Die Nasionale Tesourie het die 2026 konsep-Wysigingswet op Belastingadministrasiewette (konsep-TALAB) op 30 Julie 2026 vir openbare kommentaar gepubliseer. In…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 85: Sleutelvoorstelle wat korporatiewe en besigheidsbelasting raak in die 2026 voorstelle vir belastingwetswysigings (2026 draft TLAB)
Die Nasionale Tesourie het op 30 Julie 2026 die voorstelle vir die belastingwetswysigings vir kommentaar vrygestel. Alhoewel baie van die voorstelle kleiner of…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 84: Wanneer moet jy verby die naam of label van ‘n transaksie kyk of die belastingimplikasies te bepaal?
Bepaal die naam of die label van ‘n kontrak of transaksie die belastinggevolge daarvan? So prakties – as jy ‘n ooreenkoms ‘n lening noem, is die kontantvloei…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 83: Maak seker oor nulkoerslewerings
Nulkoerslewerings is kompleks en word dikwels onderskat deur belastingpligtiges en hulle adviseurs. Die blootstelling kan wesenlik wees om dit verkeerdelik toe…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 82: Belasting op kripto bates
SARS het ‘n konsep gids uitgereik oor die belasting van kripto bates. In hierdie episode gesels ek oor ‘n paar aspekte waaroor die konsep gids handel wat ek…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 81: Wat is artikel 42 nie? (Deel 2)
Artikel 42 van die Inkomstebelastingwet gee verligting vir bate-vir-aandeel transaksies. In hierdie episode gesels ek sommige van die teenvermydingsreels om te…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 80: Wat is artikel 42? (Deel 1)
Artikel 42 van die Inkomstebelastingwet gee verligting vir bate-vir-aandeel transaksies. In hierdie episode gesels ek oor hoe die bepaling werk, van die…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 79: Rente of nie?
Wanneer vereis die belastingwetgewing dat partye rente moet hef op ‘n lening? Die antwoord is dit doen nie. Die bepaal bloot wat die belastinggevolge is…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 78: Tydsberekening is belangrik
Belastingpligtiges redeneer dikwels dat solank SARS wel ‘n bedrag belas of as ‘n aftrekking slegs een keer geeïs word, behoort dit aanvaarbaar te wees. Dit is…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 77: Vennootskappe belasting
SARS het onlangs die IT3(BO) derde-party verklaringsproses wat met die inkomstebelastinggevolge van vennootskappe van stapel gestuur. Ek gebruik die…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 76: Meer oor die GAAR: Die ABSA saak
Die Konstitusionele Hof het onlangs ‘n uitspraak gelewer oor two regsvrae rondom die algemene teenvermydingsreëls na ‘n hersieningsaansoek deur ABSA. In…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 75: Is jou huiseienaarsvereniging se inkomstebelasting hantering reg?
SARS het ‘n opgedateerde weergawe van Uitlegnota 64 uitgereik in Desember 2025. Hierdie uitlegnota handel, onder andere, met die belasting van…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 74: Veranderinge aan die BTW registrasie drempels – hoe nou vir ondernemers in die R1m tot R2,3m groep?
Die Nasionale Tesourie het in die 2026 Begroting veranderinge aan die BTW registrasie drempels aangekondig. Sommige BTW ondernemers oorweeg nou moontlike…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 73: Wees versigtig vir die GAAR
Daar was onlangs ‘n toename in the aantal sake voor die howe wat die toepassing van die algemene teenvermydingsreëls (die GAAR) betref. In hierdie episode…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 72: Belasting in die 2026 Begroting
Daar is altyd baie opwinding rondom die begroting en 2026 was geen uitsondering nie. In hierdie episode gesels ek oor sommige belastingvoorstelle in die…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 71: Artikel 7C
Artikel 7C het belastingpraktisyns se belangstellings geprikkel sedert dit in die belastingwetgewing ingebring is as deel van die 2016 wysigings. Dit is een…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 70: Rente aftrekbaarheid
SARS het onlangs ‘n interesant aanwysing uitgereik oor iets wat gereeld in praktyk opduik – rente aftrekbaarheid. In kort, handel die aanwysing met die…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 69: Die klein besigheid KWB uitsluiting
Oorweeg die volgende scenario: jy, of dalk jou klient, besit ‘n klein besigheid. Die tyd het aangebreek om dit te verkoop – dit mag dalk wees dat die besigheid…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 68: Oorweeg BTW op subsidies
As mens dink ook BTW en subsidies (grants), is jou eerste instink waarskynlik dat daar nie BTW op ‘n subisidie moet wees nie. In hierdie episode gesels ek oor…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 67: Sleutel oorwegingings by aandele aansporingskemas
Baie maatskappye, beide groot en klein, gebruik aandele aansporings vir sleutel werknemers om hulle doelwitte met die van die maatskappy te belyn. Die ontwerp…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 66: Dividend of skenking?
Wanneer ‘n maatskappy betalings maak aan ‘n verwante party van sy aandeelhouer ontstaan die vraag of hierdie betaling ‘n dividend, of dalk eerder, ‘n skunking…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 65: Veranderinge aan onderstellingsboetes (USPs) in 2026
Die Nasionale Tesourie het op 12 November 2025 die belastingwysigingswetsontwerpe vrygestel. In hierdie episode gesels ek oor die wysigings aan die…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 64: Veranderinge aan BTW vir skole in 2026
Die Nasionale Tesourie het op 12 November 2025 die belastingwysigingswetsontwerpe vrygestel. In hierdie episode gesels ek oor die wysigings rakende BTW op…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 63: Die 2025 belastingwysigingswetsontwerpe
Die Nasionale Tesourie het op 12 November 2025 die belastingwysigingswetsntwerpe vrygestel. In hierdie episode lig ek ‘n paar wysigings in hierdie wetsontwerpe…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 62: Kry ‘n voorafbeslissing?
Belastingpligtiges kan sekerheid oor onseker belastingposisies kry deur voorafbeslissings by SARS aan te vra. In hierdie episode gesels ek oor sommige van die…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 61: Waardasie van voorraad vir belastingdoeleindes
Belastingpligtiges mag eindvoorraad teen minder as koste waardeer onder sekere omstandighede. SARS het onlangs Uitlegnota 140 in hierdie verband uitgereik. In…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 60: Geredelik sigbare onbetwiste foute
Belastingpligtiges kan versoek dat SARS aanslae verminder in die geval van geredelik sigbare onbetwiste foute. SARS het onlangs ‘n konsep uitlegnota oor die…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 59: Wanneer gaan SARS reageer?
Belastingpligtiges wat inligting aan SARS lewer in die loop van ‘n dispuut is dikwels angstig om terugvoer te ontvang. In hierdie episode gesels ek oor sommige…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 58: Verbondenheid via trusts
Baie van die teenvermydingsreels gebruik ‘n verbonde persone verhouding as die basis vir hulle toepassing. In hierdie episode gesels ek oor die omskrywing van…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 57: BTW en agentskap verhoudings
Die BTW Wet bevat spesifieke bepalings wat handel met agente. In hierdie episode gesels ek oor sommige van die kern bepalings wat van toepassing is op…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 56: Belasting en ‘influencers’
SARS het onlangs ‘n spesialis segment geskep wat focus op ‘influencers’. In hierdie episode deel ek ‘n paar gedagtes rondom belastingoorwegings wat hierdie…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 55: Redes vir ‘n aanslag
Indien ‘n belastingpligtige ontevrede is met sekere besluite of ‘n aanslag, kan hulle beswaar daarteen aanteken. In hierdie episode gesels ek oor ‘n onlangse…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 54: Artikel 8E voorstel teruggetrek en voorgestelde veranderinge aan effekte trust belasting
Die Nasionale Tesourie het op 16 Augustus 2025 die konsep belastingwetswysigings gepubliseer vir kommentaar. Die voorstelle het sluit o.a. gehandel met artikel…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 53: Voorgestelde wysigings – onderstellingsboetes (USPs)
Die Nasionale Tesourie het op 16 Augustus 2025 die konsep belastingwetswysigings gepubliseer vir kommentaar. Dievoorstelle sluit o.a. ‘n voorstel is rondom…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 52: Voorgestelde wysigings – individue met verdagte bedrywe
Die Nasionale Tesourie het op 16 Augustus 2025 die konsep belastingwetswysigings gepubliseer vir kommentaar. Dievoorstelle sluit o.a. ‘n voorstel is rondom…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 51: Voorgestelde wysigings - voorkeuraandele
Die Nasionale Tesourie het op 16 Augustus 2025 die konsep belastingwetswysigings gepubliseer vir kommentaar. Een van die wesenlike voorstelle hou verband met…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 50: Wie is voorlopige belastingbetalers?
Voorlopige belasting is een van die meganismes wat gebruik word om inkomstebelasting in te vorder. Of ‘n individu ‘n voorlopige belastingbetaler is of nie…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 49: Suid-Afrikaanse belasting op inwoners / nie-inwoners
Ek kry dikwels die vraag of ‘n persoon wat opgehou het om ‘n Suid-Afrikaanse inwoner te wees steeds belastingmoet betaal en opgawes indien in Suid-Afrika…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 48: Denkbeeldige insetbelasting
Denkbeeldige insetbelasting is nie ‘n nuwe konsep in die BTW Wet nie. Daar is egter steeds dikwels onsekerheid hieroor. In hierdie episode gesels ek oor…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 47: BTW inset-toedeling
BTW inset-toedeling is dikwels ‘n komplekse aangeleentheid vir entiteite wat beide belasbare en nie-belasbare lewerings maak. In hierdie episode gesels ek…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 46: Belastingoorwegings met die verkoop van buitelandse bates
Gegewe die volatiele ekonomiese toestande wereldwyd is daar heelwat Suid-Afrikaners wat buitelandse bates verkoop of hulle buitelandse blootstelling aanpas. ‘n…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 45: Die belangrikheid van finansiele state vir belasting doeleindes
Die SAID vereis dat maatskappye hulle finansiele state verskaf wanneer hulle belastingopgawe indien. Die finansiele state is krities wanneer die…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 44: Debiet lenings en geagte dividende – praktiese oorwegings
Wanneer ‘n maatskappy ‘n lening aan ‘n aandeelhouer toestaan en nie rente teen die amptelike rentekoers daarop hef nie ontstaan daar ‘n geagte dividend. In…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 43: Outomatiese BTW registrasies
Sommige belastingpligtiges het die afgelope paar maande korrespondensie van die SAID ontvang wat aandui dat hulle as BTW ondernemers geregistreer is, alhoewel…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 42: Belastingseisoen 2025
Die Kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens publiseer jaarliks ‘n kennisgewing rakende die indiening van opgawes. In hierdie episode gesels ek oor…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesBelasting oorwegings vir aandeel-gebaseerde personeelaansporings
Daar is heelwat verskille tussen die belasting en rekeningkundige hantering van transaksies en reelings. Sulke verskille waarvoor aansuiwerings in die…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 40: Belasting aftrekbaarheid van kostes om skuld te bekom
Belastingpligtiges gaan dikwels wesenlike bedrae kostes (raising fees) aan om skuldfinansiering te bekom. Die belastinghof het onlangs die aftrekbaarheid van…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 39: Verbonde persone/ groep van maatskappye
Die begrippe van verbonde persone en groep van maatskappy wat in die belastingwetgewing voor kom lyk dalk op eerste oogopslag soortgelyk, maar die terme het…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 38: Insetbelasting op besigheidskostes
BTW ondernemers is geregtig om insetbelasting te eis op goedere en dienste verkry om belasbare lewerings te maak. Daar is egter gevalle waar insetbelasting…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 37: Trusts met buitelandse begunstigdes
‘n Aantal onlangse wysigings en ontwikkelings raak trusts met buitelandse begunstigdes. In hierdie episode gesels ek oor die belastingimplikasies waarvan…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 36: Wat is waardeverskuiwing?
Baie transaksies, veral herstrukturerings, behels dat een persoon bates aan ‘n ander oordra. ‘n Vraag wat gereeld opkom in sulke reelings tussen verwante…