Latest / Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundiges

Episode 66: Dividend of skenking?
Wanneer ‘n maatskappy betalings maak aan ‘n verwante party van sy aandeelhouer ontstaan die vraag of hierdie betaling ‘n dividend, of dalk eerder, ‘n skunking is? SARS het onlangs Binding Private Ruling 423 uitgereik ten opsigte van ‘n stel feite wat hierdie vraag bevat. In die episode gesels ek oor die aanwysing (ruling) en die onderliggende beginsels.
As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by pieter@pvdz.co.za.
Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.