Latest / Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundiges

Episode 58: Verbondenheid via trusts
Baie van die teenvermydingsreels gebruik ‘n verbonde persone verhouding as die basis vir hulle toepassing. In hierdie episode gesels ek oor die omskrywing van ‘n verbonde persoon tot ‘n trust.
As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by pieter@pvdz.co.za.
Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.