skinny.

Latest / Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundiges

Episode 37: Trusts met buitelandse begunstigdes

‘n Aantal onlangse wysigings en ontwikkelings raak trusts met buitelandse begunstigdes. In hierdie episode gesels ek oor die belastingimplikasies waarvan trustees van trusts met buitelandse begunstigdes bewus van moet wees.

As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by pieter@pvdz.co.za.

Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.