skinny.

Latest / Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundiges

Episode 67: Sleutel oorwegingings by aandele aansporingskemas

Baie maatskappye, beide groot en klein, gebruik aandele aansporings vir sleutel werknemers om hulle doelwitte met die van die maatskappy te belyn. Die ontwerp kan verskil afhangend van die tipe skema en entiteit. Daar is egter ‘n paar belasting oorwegings wat dikwels fundamenteel tot meeste van hierdie skemas is. So die vraag is – wat is hierdie sleutel oorwegings? In hierdie episode gesels ek oor ‘n paar sulke aspekte wat uitgelig word in ‘n onlangse aanwysing, BCR91.

As jy terugvoer, voorstelle vir toekomstige episodes het of belastingadvies benodig, kontak my by pieter@pvdz.co.za.

Daar is…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.