Latest / Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundiges

Episode 43: Outomatiese BTW registrasies
Sommige belastingpligtiges het die afgelope paar maande korrespondensie van die SAID ontvang wat aandui dat hulle as BTW ondernemers geregistreer is, alhoewel hulle nie aansoek gedoen het hiervoor nie. In hierdie episode oorweeg ek die bepalings van die BTW Wet wat met hierdie registrasies handel en deel ‘n paar gedagtes oor stappe om te oorweeg indien die entiteit nie geregistreer moes wees nie.
As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by pieter@pvdz.co.za.
Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf –…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.