skinny.

Latest / Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundiges

Episode 74: Veranderinge aan die BTW registrasie drempels – hoe nou vir ondernemers in die R1m tot R2,3m groep?

Die Nasionale Tesourie het in die 2026 Begroting veranderinge aan die BTW registrasie drempels aangekondig. Sommige BTW ondernemers oorweeg nou moontlike deregistrasie as gevolg hiervan. In hierdie episode gesels ek oor ‘n paar praktiese oorwegings om in gedagte te hou wanneer mens besluit om te deregistreer of nie.

As jy enige idees of voorstelle het vir ‘n episode of wil sien en stem vir idees van ander luisteraars, besoek die Tax Break toepassing by https://tax.pvdz.co.za/app.

As jy terugvoer op enige episodes het of belastingadvies benodig, kontak my by pieter@pvdz.co.za.

Daar is nog…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.