Latest / Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundiges

2026 konsep-TALAB: LBS vir buitelandse werkgewers met SA permanente saakvestigings, voorlopige belasting-boetes en VDP-wysigings
Die Nasionale Tesourie het die 2026 konsep-Wysigingswet op Belastingadministrasiewette (konsep-TALAB) op 30 Julie 2026 vir openbare kommentaar gepubliseer. In hierdie episode gesels ek oor drie voorgestelde wysigings met ‘n duidelike praktiese impak vir Suid-Afrikaanse belastingpligtiges en hul adviseurs, waarvan twee gunstig is vir belastingpligtiges.
Onderwerpe:
· Werknemersbelasting (LBS): 'n voorstel om die terughoudingsverpligtinge van buitelandse werkgewers met permanente saakvestigings in Suid-Afrika te beperk
· Voorlopige belasting: die belyning van onderskattingsboetes ingevolge…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.