skinny.

Latest / Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundiges

Belasting oorwegings vir aandeel-gebaseerde personeelaansporings

Daar is heelwat verskille tussen die belasting en rekeningkundige hantering van transaksies en reelings. Sulke verskille waarvoor aansuiwerings in die belastingberekening gemaak moet word bestaan dikwels in die geval van aandeel-gebaseerde betalings. In hierdie episode gesels ek oor van die belasting en rekeningkundige oorwegings van toepassing op aandeel-gebaseerde personeel aansporings.

As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by pieter@pvdz.co.za.

Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.