Shows / Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundiges

Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundiges
Tax Break is ‘n potgooi vir enige professionele persoon wat gereeld met Suid-Afrikaanse belasting werk. Dit sluit in belastingpraktisyns en kundiges, finansiële bestuurders, finansiële direkteure, hoof finansiële beamptes, rekenmeesters, ouditeure, prokureurs en korporatiewe adviseurs. Die aanbieder is Professor Pieter van der Zwan, ‘n Suid-Afrikaanse geoktrooieerde rekenmeester, wat die meestersprogram by ‘n Suid-Afrikaanse universiteit dosseer. Hy het 20 jaar ervaring om maatskappy, hoë netto…
Episodes
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 35: Veranderinge aan BTW op elektroniese dienste
Buitelanders wat elektroniese dienste wat in Suid-Afrika verbruik word verskaf moet in sommige gevalle as BTW ondernemers in Suid-Afrika registreer. Die…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 34: Dividende aan persone anders as aandeelhouers
Wat is die belastingimplikasies wanneer ‘n maatskappy dividende verklaar aan iemand anders as sy aandeelhouer? In hierdie episode gesels ek oor twee…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 33: Lenings deur aandeelhouers aan maatskappye
Aandeelhouers befonds dikwels maatskappye met lenings. In hierdie episode bespreek ek belastingimplikasies om te oorweeg vir sulke lenings, veral as die lening…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 32: 15,5% BTW vanaf 1 Mei 2025?
Die Minister van Finansies het in die 2025 Begroting aangekondig dat die BTW koers met inwerkingtrede vanaf 1 Mei 2025 toeneem met 0,5%. Dit blyk uit berigte…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 31: Belastingvoorstelle in die 2025 Begroting
Die Minister van Finansies het op 12 Maart 2025 die 2025 Begroting voorgele in die Parlement. In hierdie episode gesels ek oor ‘n paar belastingvoorstelle in…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 30: Wat as die BTW koers verander?
Die BTW koers kan dalk verander wanneer die hersiende begroting in Maart voorgelê word. In hierdie episode gesels ek oor ‘n praktiese oorwegings wat BTW…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 29: Voorlopige belasting – wat as die raming nie reg is nie?
Die einde van Februarie beteken voorlopige belasting vir baie belastingpligtiges. Wanneer hulle skattings voorberei, kom die vraag gereeld op – wat kan gebeur…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 28: Lesse uit onlangse dieselbrandstofterugbetalings (diesel rebates) sake
Belastingpligtiges in sommige industriee kwalifiseer vir dieselbrandstofterugbetalings (diesel rebates). Twee onlangse sake het ‘n paar aspekte uitgelig wat…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 27: Lenings deur maatskappye aan aandeelhouers
Maatskappye en hulle aandeelhouers bevind hulleself dikwels in ‘n penarie wanneer die maatskappy wesenlike bedrae voorskiet aan aandeelhouers as lenings. In…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 26: Trusts - goed of sleg?
Iemand het my onlangs gevra of hulle kliente behoort te adviseer om bates in trusts te hou. Dit sal afhang van die feite en omstandighede van elke geval en…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 25: “Tips & Tricks” vir besware (Deel 2)
‘n Luisteraar het ‘n episode oor die ‘tips & tricks’ om ‘n beswaar in te dien versoek. In hierdie episode, die tweede van die reeks, bespreek ek ‘n paar…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 24: “Tips & Tricks” vir besware (Deel 1)
‘n Luisteraar het ‘n episode oor die ‘tips & tricks’ om ‘n beswaar in te dien versoek. Hierdie proses word deur wetgewing en die belastingdispuutreëls bepaal…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 23: Uiteindelike geregtigde (beneficial ownership) inligting
Sommige Suid-Afrikaanse belastingopgawes, insluitend die ITR14 en ITR12T, vereis inligting oor uiteindelike begunstigdes (beneficial owners). Wie is die…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 22: BTW aanpassings vir residensiele eiendomsontwikkelaars
In hierdie episode gesels ek oor die BTW implikasies wat residensiele eiendomsontwikkelaars moet oorweeg wanneer hulle eiendomme wat aanvanklik ontwikkel is om…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 21: ‘n BTW wysiging wat op 1 Januarie 2025 in werking tree
In hierdie episode bespreek ek ‘n wysiging aan die omskrywing van inwoner van die Republiek in die BTW Wet wat op 1 Januarie 2025 in werking tree. As jy…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 20: Belastingtoelaes op solarbates
In hierdie episode gee ek ‘n oorsig van sekere belastingtoelaes op solarbates. As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 19: Die SA/Kuwait belastingverdrag
In hierdie episode bespreek ek wyer implikasies van die onlangse geratifiseerde protocol tot die SA/Kuwait belastingverdrag. As jy terugvoer of voorstelle vir…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 18: Die geleibuisbeginsel en kapitaalwinsbelasting
In hierdie episode bespreek ek die geleibuisbeginsel in die konteks van kapitaalwinsbelasting en die Thistle Trust saak. As jy terugvoer of voorstelle vir…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 17: Die geleibuisbeginsel en trustinkomste
In hierdie episode bespreek ek die geleibuisbeginsel wat geld op trustinkomste asook ‘n wysiging wat vanaf 1 Maart 2024 in werking getree het. As jy terugvoer…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 16: Wanneer moet ‘n ondernemer inset BTW eis?
In hierdie episode gesels ek oor ‘n die vraag: wanneer moet ‘n BTW ondernemer insetbelasting eis? As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 15: Nie-ZAR voorkeuraandele
In hierdie episode oorweeg ek ‘n wysiging aan artikel 24I wat betrekking het op buitelandse voorkeuraandele. As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 14: Lenings aan buitelandse trusts
In hierdie episode oorweeg ek ‘n onlangse wysiging aan artikel 7C wat die interaksie tussen hierdie bepaling en die oordragspryssingsreels beinvloed. As jy…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 13: Benutting van aangeslane verliese
In hierdie episode gesels ek oor aangeslane verliese. Ons kyk na die beperking op die benutting daarvan wat in 2023 ingestel is en kyk ook na ‘n onlangse…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 12: Belastingoorwegings by die afskryf van lenings
In hierdie episode deel ek my gedagtes rondom belastingoorwegings wanneer partye besluit om ‘n lening af te skryf. As jy terugvoer of voorstelle vir…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 11: OWOs en artikel 18A kwitansies
In hierdie episode praat ek oor die uitreiking van artikel 18A kwitansies deur openbare weldaadsorganisasies (PBOs). As jy terugvoer of voorstelle vir…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 10: Die Coronation uitspraak
In hierdie episode gesels ek oor die onlangse Konstitusionele Hof uitspraak in die dispuut tussen die SAID en Coronation Investment Management SA (Pty) Ltd. As…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 9: Aandele as besoldinging
In hierdie episode deel ek sommige van die belastingimplikasies om te oorweeg wanneer dit kom by aandele aansporingskemas. As jy terugvoer of voorstelle vir…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 8: Die koste van 'n artikel 42 transaksie
In hierdie episode gesels ek oor die koste van ‘n artikel 42 transaksie wat dikwels nie oorweeg word nie. As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 7: Die skakel tussen artikel 24C en vooruitontvange inkomste
In hierdie episode oorweeg ek of daar ‘n verwantskap is tussen die toelaag beskikbaar in artikel 24C en die bedrag as vooruitontvange inkomste in finansiele…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 6: Beswaar of artikel 93?
In hierdie episode oorweeg ek die vraag: as daar ‘n fout op ‘n belastingaanslag is, moet ek beswaar aanteken of artikel 93 oorweeg? As jy terugvoer of…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 5: Dividendstroping
In hierdie episode gesels ek oor dividendstroping – spesifiek: wat presies is dividendstroping? As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 4: Finansiele emigrasie
In hierdie episode deel ek my gedagtes rondom die konsep van finansiele emigrasie. As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 3: Uitgangsbelasting (Exit tax)
In hierdie episode kyk ek na die belasting implikasies wanneer ‘n persoon ophou om ‘n inwoner van Suid-Afrika te wees. As jy terugvoer of voorstelle vir…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 2: Belastinginwonerskap
In hierdie episode gesels ek oor die faktore wat ‘n individu se belastinginwonerskap bepaal. As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 1: Die beginsels van toegevoegde belastingkapitaal (CTC)
In hierdie episode bespreek ek die beginsels van toegevoegde belastingkapitaal (CTC). Ek fokus veral op wat 'n maatskappy met sy toegevoegde belastingkapitaal…
Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundigesEpisode 0: Meer inligting oor Tax Break
Hierdie episode stel die potgooi en die aanbieder bekend aan luisteraars. Die video weergawe van die potgooi is beskikbaar op Youtube by…