Latest / Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundiges

Episode 29: Voorlopige belasting – wat as die raming nie reg is nie?
Die einde van Februarie beteken voorlopige belasting vir baie belastingpligtiges. Wanneer hulle skattings voorberei, kom die vraag gereeld op – wat kan gebeur as ek beraamde belasbareinkomste verkeerd kry? In hierdie episode oorweeg ek sommige van die gevolg van skattings wat uiteindelik blyk onakkuraat te wees.
As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by pieter@pvdz.co.za.
Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.