Latest / Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundiges

Episode 21: ‘n BTW wysiging wat op 1 Januarie 2025 in werking tree
In hierdie episode bespreek ek ‘n wysiging aan die omskrywing van inwoner van die Republiek in die BTW Wet wat op 1 Januarie 2025 in werking tree.
As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by pieter@pvdz.co.za.
Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.