Latest / Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundiges

Episode 35: Veranderinge aan BTW op elektroniese dienste
Buitelanders wat elektroniese dienste wat in Suid-Afrika verbruik word verskaf moet in sommige gevalle as BTW ondernemers in Suid-Afrika registreer. Die regulasies wat hierdie dienste reguleer het onlangs verander. Ek gesels in hierdie episode oor die veranderinge.
As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by pieter@pvdz.co.za.
Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.