skinny.

Latest / Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundiges

Episode 22: BTW aanpassings vir residensiele eiendomsontwikkelaars

In hierdie episode gesels ek oor die BTW implikasies wat residensiele eiendomsontwikkelaars moet oorweeg wanneer hulle eiendomme wat aanvanklik ontwikkel is om te verkoop begin verhuur.

As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by pieter@pvdz.co.za.

Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.