skinny.

Latest / Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundiges

Episode 27: Lenings deur maatskappye aan aandeelhouers

Maatskappye en hulle aandeelhouers bevind hulleself dikwels in ‘n penarie wanneer die maatskappy wesenlike bedrae voorskiet aan aandeelhouers as lenings. In hierdie episode gesels ek oor sommige van die ekonomiese gevolge wat voortspruit uit die belastingimplikasies van sulke lenings.

As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by pieter@pvdz.co.za.

Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.