Latest / Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundiges

Episode 8: Die koste van 'n artikel 42 transaksie
In hierdie episode gesels ek oor die koste van ‘n artikel 42 transaksie wat dikwels nie oorweeg word nie.
As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by pieter@pvdz.co.za.
Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.