Latest / Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundiges

Episode 3: Uitgangsbelasting (Exit tax)
In hierdie episode kyk ek na die belasting implikasies wanneer ‘n persoon ophou om ‘n inwoner van Suid-Afrika te wees.
As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by pieter@pvdz.co.za.
Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.