Latest / Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundiges

Episode 1: Die beginsels van toegevoegde belastingkapitaal (CTC)
In hierdie episode bespreek ek die beginsels van toegevoegde belastingkapitaal (CTC). Ek fokus veral op wat 'n maatskappy met sy toegevoegde belastingkapitaal kan doen en nie kan doen nie.
Die video weergawe van die potgooi is beskikbaar op Youtube by www.youtube.com/@PvdZ_za
As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my gerus by pieter@pvdz.co.za.
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.