skinny.

Latest / Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundiges

Episode 28: Lesse uit onlangse dieselbrandstofterugbetalings (diesel rebates) sake

Belastingpligtiges in sommige industriee kwalifiseer vir dieselbrandstofterugbetalings (diesel rebates). Twee onlangse sake het ‘n paar aspekte uitgelig wat belangrik is om te oorweeg vir belastingpligtiges wat hierdie terugbetalings eis. In hierdie episode, deel ek my gedagtes rondomlesse wat mens kan leer uit hierdie twee sake.

As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by pieter@pvdz.co.za.

Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.