skinny.

Latest / Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundiges

Episode 10: Die Coronation uitspraak

In hierdie episode gesels ek oor die onlangse Konstitusionele Hof uitspraak in die dispuut tussen die SAID en Coronation Investment Management SA (Pty) Ltd.

As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by pieter@pvdz.co.za.

Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.