skinny.

Latest / Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundiges

Episode 24: “Tips & Tricks” vir besware (Deel 1)

‘n Luisteraar het ‘n episode oor die ‘tips & tricks’ om ‘n beswaar in te dien versoek. Hierdie proses word deur wetgewing en die belastingdispuutreëls bepaal, eerder as tips en trieks! In hierdie episode, deel ek ‘n paar gedagtes oor belangrike aspekte van die proses en reëls wat van toepassing is wanneer mens ‘n beswaar indien.

As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by pieter@pvdz.co.za.

Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.