skinny.

Latest / Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundiges

Episode 32: 15,5% BTW vanaf 1 Mei 2025?

Die Minister van Finansies het in die 2025 Begroting aangekondig dat die BTW koers met inwerkingtrede vanaf 1 Mei 2025 toeneem met 0,5%. Dit blyk uit berigte in die media dat dit glad nie ‘n gegewe is dat hierdie koersverhoging deur die Parlement goedgekeur sal word nie. In hierdie episode gesels ek oor die wetgewing van effek gee aan die koersaankondiging en verwante aangeleenthede.

As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by pieter@pvdz.co.za.

Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.