skinny.

Latest / Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundiges

Episode 23: Uiteindelike geregtigde (beneficial ownership) inligting

Sommige Suid-Afrikaanse belastingopgawes, insluitend die ITR14 en ITR12T, vereis inligting oor uiteindelike begunstigdes (beneficial owners). Wie is die uiteindelike geregtigdes van ‘n maatskappy of trust? In hierdie episode, gesels ek oor die term uiteindelike geregtigde.

As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by pieter@pvdz.co.za.

Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.