Latest / Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundiges

Episode 26: Trusts - goed of sleg?
Iemand het my onlangs gevra of hulle kliente behoort te adviseer om bates in trusts te hou. Dit sal afhang van die feite en omstandighede van elke geval en belastingoorwegings kan ‘n rol speel. In hierdie episode, gesels ek oor sommige van die belastinggevolge wat persone wat daaraan dink om hulle bates in trusts te hou behoort te oorweeg.
As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by pieter@pvdz.co.za.
Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.