Latest / Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundiges

Episode 7: Die skakel tussen artikel 24C en vooruitontvange inkomste
In hierdie episode oorweeg ek of daar ‘n verwantskap is tussen die toelaag beskikbaar in artikel 24C en die bedrag as vooruitontvange inkomste in finansiele state.
As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by pieter@pvdz.co.za.
Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.