skinny.

Latest / Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundiges

Episode 6: Beswaar of artikel 93?

In hierdie episode oorweeg ek die vraag: as daar ‘n fout op ‘n belastingaanslag is, moet ek beswaar aanteken of artikel 93 oorweeg?

As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by pieter@pvdz.co.za.

Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.