Latest / Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundiges

Episode 16: Wanneer moet ‘n ondernemer inset BTW eis?
In hierdie episode gesels ek oor ‘n die vraag: wanneer moet ‘n BTW ondernemer insetbelasting eis?
As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by pieter@pvdz.co.za.
Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.