Latest / Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundiges

Episode 46: Belastingoorwegings met die verkoop van buitelandse bates
Gegewe die volatiele ekonomiese toestande wereldwyd is daar heelwat Suid-Afrikaners wat buitelandse bates verkoop of hulle buitelandse blootstelling aanpas. ‘n Vraag wat dandikwels opkom is wat die belastingimplikasies is wanneer buitelandse bates verkoop word? In hierdie episode gesels ek oor ‘n paar sleutel oorwegings in hierdie verband.
As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by pieter@pvdz.co.za.
Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.