Latest / Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundiges

Episode 38: Insetbelasting op besigheidskostes
BTW ondernemers is geregtig om insetbelasting te eis op goedere en dienste verkry om belasbare lewerings te maak. Daar is egter gevalle waar insetbelasting verbied word, selfs al hou die goedere en dienste verband met die ondernemer se besigheid. In hierdie episode gesels ek oor ‘n saak wat met so ‘n geval handel.
As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by pieter@pvdz.co.za.
Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.