skinny.

Latest / Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundiges

Episode 70: Rente aftrekbaarheid

SARS het onlangs ‘n interesant aanwysing uitgereik oor iets wat gereeld in praktyk opduik – rente aftrekbaarheid. In kort, handel die aanwysing met die aftrekbaarheid van rente op ‘n lening wat gebruik sal word om voorkeuraandele af te los. In hierdie episode gesels ek oor die aanwysiging, die vereistes vir rente aftrekbaarheid en ek oorweeg waarom die belastingpligtige dit nodig geag het om ‘n aanwysing te kry.

As jy terugvoer, voorstelle vir toekomstige episodes het of belastingadvies benodig, kontak my by pieter@pvdz.co.za.

Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.