skinny.

Latest / Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundiges

Episode 40: Belasting aftrekbaarheid van kostes om skuld te bekom

Belastingpligtiges gaan dikwels wesenlike bedrae kostes (raising fees) aan om skuldfinansiering te bekom. Die belastinghof het onlangs die aftrekbaarheid van hierdie kostes oorweeg. Ek gesels in die episode oor die saak en die hof se redenasie rondom die kostes.

As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by pieter@pvdz.co.za.

Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.