Latest / Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundiges

Episode 36: Wat is waardeverskuiwing?
Baie transaksies, veral herstrukturerings, behels dat een persoon bates aan ‘n ander oordra. ‘n Vraag wat gereeld opkom in sulke reelings tussen verwante partye is of daar moontlik elemente van waardeverskuiwing tersprake is. In hierdie episode gesels ek oor die konsep en sommige van die belastingimplikasies daarvan.
As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by pieter@pvdz.co.za.
Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.