Latest / Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundiges

Episode 79: Rente of nie?
Wanneer vereis die belastingwetgewing dat partye rente moet hef op ‘n lening? Die antwoord is dit doen nie. Die bepaal bloot wat die belastinggevolge is wanneer partye nie rente hef op ‘n lening nie. In hierdie episode gesels ek oor die belastingimplikasies wat ‘n rol kan speel by die besluit om rente te hef of nie.
As jy enige idees of voorstelle het vir ‘n episode of wil sien en stem vir idees van ander luisteraars, besoek die Tax Break toepassing by https://tax.pvdz.co.za/app.
As jy terugvoer op enige episodes het of belastingadvies benodig, kontak my by pieter@pvdz.co.za.
Daar is nog…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.