Latest / Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundiges

Episode 85: Sleutelvoorstelle wat korporatiewe en besigheidsbelasting raak in die 2026 voorstelle vir belastingwetswysigings (2026 draft TLAB)
Die Nasionale Tesourie het op 30 Julie 2026 die voorstelle vir die belastingwetswysigings vir kommentaar vrygestel. Alhoewel baie van die voorstelle kleiner of tegniese veranderinge is, is dit nogsteeds nodig om dit in detail te oorweeg om te bepaal of dit jou besigheid of kliente sal raak. In hierdie episode gesels ek oor die voorstelle wat verband hou met die interaksie tussen die beheerde buitelandse maatskappy (CFC) en plaaslike tesourie bestuursmaatskappy (DTMC) reels wat betref die omrekening van netto inkomste van ‘n CFC na Rand, die verduideliking van die dividendstropingsreels, die…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.