Latest / Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundiges

Episode 50: Wie is voorlopige belastingbetalers?
Voorlopige belasting is een van die meganismes wat gebruik word om inkomstebelasting in te vorder. Of ‘n individu ‘n voorlopige belastingbetaler is of nie bepaal, onder andere, wanneer die persoon sy or haar inkomstebelastingopgawe moet indien. In hierdie episode oorweeg ek die definisie van voorlopige belastingpligtige.
As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by pieter@pvdz.co.za.
Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.