skinny.

Latest / Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundiges

Episode 84: Wanneer moet jy verby die naam of label van ‘n transaksie kyk of die belastingimplikasies te bepaal?

Bepaal die naam of die label van ‘n kontrak of transaksie die belastinggevolge daarvan? So prakties – as jy ‘n ooreenkoms ‘n lening noem, is die kontantvloei rente wat kwalifiseer vir aftrekking, of as jy ‘n kontrak ‘n huurkontrak noem, beteken dit die kontantvloeie is aftrekbare huur? In C:SARS v Meiring Citrus, het Wes-Kaapse hooggeregshof oorweeg of die premiums ten opsigte van ‘n kontrak wat ‘n versekeringspolis genoem is aftrekbaar was. In hierdie episode kyk ek na sleutelaspekte van die uitspraak rondom die aard van die onderliggend transaksie. Ek sluit af met my mening oor wat jy, as…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.