Latest / Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundiges

Episode 83: Maak seker oor nulkoerslewerings
Nulkoerslewerings is kompleks en word dikwels onderskat deur belastingpligtiges en hulle adviseurs. Die blootstelling kan wesenlik wees om dit verkeerdelik toe te pas, veral op herhalende transaksies. Uitlegnota 31 is ‘n integrale deel daarvan om nulkoerse toe te pas. SARS het onlangs ‘n hersiende weergawe van die uitlegnota uitgereik (weergawe 5), ongeveer tien jaar sedert die vorige weregawe. In hierdie episode gesels ek oor nulkoerslewerings, die dokumentasie vereistes en sommige van die veranderinge aan uitlegnota 31.
As jy terugvoer op enige episodes het of belastingadvies benodig…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.