skinny.

Latest / Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundiges

Episode 69: Die klein besigheid KWB uitsluiting

Oorweeg die volgende scenario: jy, of dalk jou klient, besit ‘n klein besigheid. Die tyd het aangebreek om dit te verkoop – dit mag dalk wees dat die besigheid ‘n groter struktuur nodig het vir voortgesette groei, ‘n geleentheid ditself voorgedoen het of bloot dat die eienaar nie meer kans sien om die besigheid te bedryf nie. Die verkoop sal waarskynlik KWB tot gevolg he. Die Agtste Bylae tot die Inkomstebelastingwet maak voorsiening vir ‘n uitsluiting. Wanneer sal die eienaar kwalifiseer hiervoor? In hierdie episode deel ek ‘n paar praktiese oorwegings wat ek teegekom het rakende die…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.