Latest / Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundiges

Is selfversekeringspremies belasting aftrekbaar? Die Meiring Citrus uitspraak
Is selfversekeringspremies aftrekbaar? In hierdie episode van Tax Break bespreek ek die aftrekbaarheidsaspek van die Wes-Kaapse Hooggeregshof se uitspraak in CSARS v Meiring Citrus (Pty) Ltd.
Ek bespreek:
Die twee gronde wat SAID laat vaar het
Die hof se gevolgtrekking oor die vraag of die belastingpligtige werklik onkoste aangegaan het
Waarom ek van die hof se standpunt oor onkoste verskil
Die hof se standpunt oor die kapitale aard van die premies wat betaal is.
Indien jy as ouditeur, rekenmeester, regspraktisyn, welvaartbeplanner of professionele persoon in korporatiewe finansies met…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.