skinny.

Latest / Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundiges

Episode 60: Geredelik sigbare onbetwiste foute

Belastingpligtiges kan versoek dat SARS aanslae verminder in die geval van geredelik sigbare onbetwiste foute. SARS het onlangs ‘n konsep uitlegnota oor die onderwerp uitgereik. In hierdie episode gesels ek oor enkele aspekte wat SARS aanraak.

As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by pieter@pvdz.co.za.

Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.