skinny.

Latest / Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundiges

Episode 82: Belasting op kripto bates

SARS het ‘n konsep gids uitgereik oor die belasting van kripto bates. In hierdie episode gesels ek oor ‘n paar aspekte waaroor die konsep gids handel wat ek van mening is waardevolle insig gee oor SARS se sienings rondom hierdie bates.

As jy terugvoer op enige episodes het of belastingadvies benodig, kontak my by pieter@pvdz.co.za.

Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za. Gaan kyk gerus!

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.