Latest / Tax Break in Afrikaans: Suid-Afrikaanse belasting vir kundiges

Episode 75: Is jou huiseienaarsvereniging se inkomstebelasting hantering reg?
SARS het ‘n opgedateerde weergawe van Uitlegnota 64 uitgereik in Desember 2025. Hierdie uitlegnota handel, onder andere, met die belasting van huiseienaarsverenigings. In hierdie episode bespreek ek van die veranderinge van die vorige weergawe van die uitleg nota na die hersiende weergawe – veral die veranderinge met betrekking tot huiseienaarsverenigings.
As jy enige idees of voorstelle het vir ‘n episode of wil sien en stem vir idees van ander luisteraars, besoek die Tax Break toepassing by https://tax.pvdz.co.za/app.
As jy terugvoer op enige episodes het of belastingadvies benodig, kontak…
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.