Shows / Kosmos 94.1

Kosmos 94.1
Kosmos 94.1 is an Afrikaans Commercial Station in Namibia. The audience profile of Kosmos 94.1: Namibian between 25-59 years old. The whole nation, and those in the higher LSM groups with disposable income listen to Kosmos 94.1. We are a news leader, disseminating news on an objective unbiased basis. We engage with high-level government in order to monitor the state of the nation, and to bring the news of the day to our listeners. Hence it is not uncommon to hear the voices of government…
Episodes
Kosmos 94.1Op'ie Kantlyn, 17 November 2026
Gedruk vir tyd? Rond en bont die hele dag? Kosmos 94.1 Nuus bring vir jou die dag se sportnuus. Plaaslik. In die streek. Internasionaal. Gratis en in…

Kosmos 94.1Die 18:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1JD Vance 'nie haastig' om as VSA-president te staan
Visepresident JD Vance van Amerika gaan êrens in volgende jaar besluit of hy in 2028 vir president gaan staan. ʼn Onlangse YouGov/Economist-peiling wat voor die…
Kosmos 94.1Mikro-kwalifikasies 'kan die jeug bevoordeel'
Deelnemers aan die Namibiese Kwalifikasie-owerheid se konsultasie oor die Nasionale Beleid oor Mikro-kwalifikasies het kommer uitgespreek oor die…
Kosmos 94.1Die hoofnuus om 17:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Net 5 uit 34 streeks- en plaaslike owerhede verskaf openbare inligting
'n Nuwe verslag van die Instituut vir Openbare Beleids-navorsing, getiteld Transparency at Risk, wek kommer oor deursigtigheid en toegang tot openbare…
Kosmos 94.1Laat veeveilings toe, en water soek vir vee, vra Venaani
PDM-president McHenry Venaani doen ’n beroep op die regering om die beweging van diere toe te laat en veeveilings dringend, al is dit net gedeeltelik, te…
Kosmos 94.1Welwitschias XV, sewesspan bekend vir Recklessbear Barbarians
Die Namibië Rugby-unie het die Welwitschias se 15-tal- en sewesrugby-spanne aangekondig wat môre en Vrydag teen die Recklessbear Barbarians by die Hage…
Kosmos 94.1Pas geslagsgelykheid-beleide oral toe, vra aktiviste
Geslagsaktiviste doen ’n beroep op ’n verskuiwing vanaf politieke kwotas en dring daarop aan dat beleide oor geslagsgelykheid in openbare instellings, die…
Kosmos 94.1Die 16:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Rassie glo Ierland se Prendergast sal Saterdag speel
Rugby: Springbok-afrigter Rassie Erasmus glo 'n tegniese punt sal sorg dat die Ierse losskakel Sam Prendergast Saterdag sal kan speel in die…
Kosmos 94.1Brexit het Brittanje nie gehelp, sê Burnham
Eerste minister Andy Burnham sê Brittanje moet sy verhouding met die Europese Unie herstel en erken Brexit het nie aan beloftes voldoen nie. Brittanje het sy…
Kosmos 94.1Die 15:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Slaan toe op roekelose bestuur, eis SA parlement
Die parlementêre portefeuljekomitee oor Vervoer eis dringende stappe om padsterftes te beperk voor die feestyd, insluitend verpligte tronkstraf en finansiële…
Kosmos 94.1Politieke geskil in Outapi oor straatverkoper-tariewe
Die uitvoerende hoof van die Outapi-dorpsraad, Nashilongo Ananias, veroordeel ’n plaaslike raadslid omdat hy na bewering straatverkopers aangehits het om nuwe…
Kosmos 94.1Die 14:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Die hoofnuus om 13:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Rugby: Wêreldrugby ondersoek Rassie se opmerkings oor dubbelstandaarde
Wêreldrugby gaan Springbok-afrigter Rassie Erasmus se opmerkings oor die hantering van Suid-Afrika se naelskraapse Nasieskampioenskaps-nederlaag teen Frankryk…
Kosmos 94.1Gemengde reaksies oor Robert Pattinson as nuwe James Bond
Die aankondiging van die Britse akteur Robert Pattinson as die nuwe James Bond lok wyd uiteenlopende reaksies. Hy neem die ikoniese 007-rol by Daniel Craig oor…
Kosmos 94.1Ramaphosa kritiseer Amerikaanse beleid teen SA wat op waninligting gegrond is
Die Suid Afrikaanse president Cyril Ramaphosa sê dis jammer sy Amerikaanse ampsgenoot, Donald Trump, se geloof in 'n wit volksmoord, wat wyd in twyfel getrek…
Kosmos 94.1Twyfel oor Namibia Air se beplande bekendstelling
Namibia Air is in 'n wedloop teen tyd, met minder as twee weke oor voor sy beplande bekendstelling in die eerste week van Desember. Daar is toenemende vrae oor…
Kosmos 94.1Polisie weerlê bewerings oor noodlottige Havana-skietvoorval
Die Namibiese polisie se woordvoerder, adjunkkommissaris Kauna Shikwambi, het bewerings op sosiale media oor die noodlottige skietvoorval by die…
Kosmos 94.112:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Vyf EU-lande gaan van volgende jaar af afgekeurde asielsoekers na Rwanda deporteer
Duitsland, Oostenryk, Nederland, Denemarke en Griekeland het planne aangekondig om die Europese Unie se eerste “terugstuur-sentrum” in Rwanda te vestig. Dis ʼn…
Kosmos 94.1Zambezi-streekraad stel nuwe vyfjaarplan bekend
Die Zambezi-streekraad het ’n nuwe vyfjaar-strategiese plan en Kliëntedienshandves bekend gestel om ontwikkelingsprioriteite, deursigtigheid en…
Kosmos 94.111:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Masemola veroordeel jongste massaskietvoorvalle
Die Suid Afrikaanse nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, beskryf die voortslepende massa-skietvoorvalle as onaanvaarbaar. Suid-Afrika het vanjaar 14…
Kosmos 94.1Sintana Energy begin op Namibiese Effektebeurs verhandel
Die Kanadese energiemaatskappy Sintana Energy het sy debuut op die Namibiese Effektebeurs se ontwikkelingskapitaalbord gemaak, met sy aandeel wat op die eerste…
Kosmos 94.110:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Ramaphosa: SA moet KI vervaardig, nie net gebruik nie
President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika en Afrika moet vervaardigers en vernuwers van kunsmatige intelligensie word eerder as net verbruikers van tegnologie…
Kosmos 94.1Voertuigverkope: Simonis Storm verlaag groeivooruitskatting vir 2026
Die vooruitsigte vir voertuigverkope is afwaarts aangepas, met Simonis Storm wat nou groei van 10,3 persent vir vanjaar voorspel, tot ongeveer 16 050 eenhede…
Kosmos 94.1Cosatu vra inflasie-verligting vir miljoene wat toelaag ontvang
Die Suid Afrikaanse vakbondfederasie COSATU sê die regering moet groter finansiële verligting bied aan die agt-miljoen mense wat staatmaak op die maatskaplike…
Kosmos 94.1Swakopmund-burgemeester maan motoriste om verantwoordelik te bestuur
Swakopmund se burgemeester, Suamma Kautondokwa, doen 'n beroep op motoriste om padveiligheid ernstig op te neem. Sy sê bestuurders moet spoedbeperkings nakom…
Kosmos 94.109:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1SA haarsaloneienaar kry drie lewenslange vonnisse weens die verkragting van kinders
Die Hooggeregshof in Pretoria wat in die Palm Ridge-landdroshof sit, het die eienaar van 'n haarsalon van Sebokeng, Moholo Tentsi, drie lewenslange vonnisse…
Kosmos 94.108:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Nekundi vra sterker samewerking om padongelukke te bekamp
Minister van Werke en Vervoer, Veikko Nekundi, sê sterker samewerking tussen die regering, privaatsektor en gemeenskappe is nodig om padongelukke in Namibië te…
Kosmos 94.1Naicker ontken betaling vir mededinger se moord
Die Durbanse insleepdiens-eienaar Clive Naicker het ontken hy het die polisie meer as 2,5-miljoen-rand betaal om vyf mans te vermoor, insluitend 'n…
Kosmos 94.1Nasorg ná tronkvrylating noodsaaklik om misdaad te voorkom
Kenners beklemtoon dat rehabilitasie verder as die tronkhekke moet strek deur middel van nasorgprogramme in gemeenskappe en deurlopende ondersteuning. Die hoof…
Kosmos 94.107:00 Hoofnuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Dinsdag, 17 November 2026
In jou finansiële nuus vanoggend: Namibiërs kan nou in 'n stukkie van die plaaslike soektog na olie belê met Sintana Energy wat op die Namibiese Effektebeurs…
Kosmos 94.1Cran wil jong Namibiërs se toegang tot KI-ekonomie uitbrei
Cran prioritiseer breërbanduitbreiding en bekostigbare internet om meer jong Namibiërs toegang tot die kunsmatige intelligensie-ekonomie te gee. Die sektor kan…
Kosmos 94.1Tegniese fout by Amerikaanse bankreus ontwrig betalings
Fox News berig dat ’n tegniese fout by die Amerikaanse bankreus JPMorgan Chase Maandag betalings en aanlyndienste vir talle kliënte ontwrig het. Sommige…
Kosmos 94.1Bek-en-klouseer plaas Meatco se noordelike bedrywighede onder druk
Meatco se bedrywighede in die Noordelike Gemeenskaplike Gebiede voel ook die finansiële impak van die bek-en-klouseer-uitbreking. Uitvoerende hoof, Thimotheus…
Kosmos 94.1Sekuriteitswerkers se minimumloon styg tot N$18 per uur
Die Nasionale Forum vir Sekuriteit en Wetstoepassing doen ’n beroep op staatsinstellings, private maatskappye en ander kliënte van sekuriteitsdienste om voor…
Kosmos 94.1IPC eis antwoorde ná drie werkers se dood
Die IPC vra vir onafhanklike ondersoeke na die dood van drie werkers in Sibbinda, Windhoek en Swakopmund. In Windhoek is ’n werker dood nadat ’n plank op hom…
Kosmos 94.106:00 Nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Gedagte vir die dag met Johan Els 17 November 2026
Luister na vandag se boodskap met Ds. Johan Els
Kosmos 94.1Wes-Kaap stel waterbeperkings in te midde van dalende damvlakke
Suid-Afrika se minister van Water en Sanitasie, Pemmy Majodina, het waterbeperkings in die Wes-Kaap aangekondig terwyl damvlakke aanhou daal. Huishoudings en…
Kosmos 94.1Kabinetafvaardiging monitor voorgestelde suikerrietprojek by Kalimbeza
’n Voorgestelde suikerrietplantasie- en verwerkingsprojek by Kalimbeza in die Zambezi-streek is onder die ontwikkelings wat deur ’n…
Kosmos 94.1Op'ie Kantlyn, 16 November 2026
Gedruk vir tyd? Rond en bont die hele dag? Kosmos 94.1 Nuus bring vir jou die dag se sportnuus. Plaaslik. In die streek. Internasionaal. Gratis en in…

Kosmos 94.1Die 18:00 nuus
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1SA motorbedryf vind nuwe markte in Afrika
Die ekonoom Duma Gqubule sê Suid-Afrika se motorbedryf vind nuwe markte op die vasteland, met voertuig-uitvoere na Afrika wat verlede jaar met 36,4-persent…
Kosmos 94.1Namibië 'moet groen-nywerhede van grond af ontwikkel'
Namibië het ’n unieke geleentheid om homself vir ’n skoner industriële toekoms te posisioneer deur van meet af aan laekoolstofnywerhede te ontwikkel. Die land…
Kosmos 94.1Die hoofnuus om 17:00
'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
Kosmos 94.1Beleide moet in aksie omgesit word: NNN
President Netumbo Nandi-Ndaitwah daag ministers in die streek uit om beleidsverpligtinge in konkrete aksie om te sit. Sy sê sterker samewerking is nodig om…
Kosmos 94.1Moenie Stampriet-akwifeer opoffer vir korttermyn-wins: kenner
Die Economic and Social Justice Trust kritiseer die voorgestelde in situ-loging van uraan in die Stampriet-artesiese bekken en waarsku dat dit die belangrike…
Kosmos 94.12026 Nasionale Tydrenkampioenskap eindig in Walvisbaai
Die 2026 Nasionale Tydrenkampioenskap het die naweek op ’n opwindende wyse tot ’n einde gekom, met die Shell V-Power-tydren, die laaste been van die seisoen…