
Nasorg ná tronkvrylating noodsaaklik om misdaad te voorkom
Kenners beklemtoon dat rehabilitasie verder as die tronkhekke moet strek deur middel van nasorgprogramme in gemeenskappe en deurlopende ondersteuning. Die hoof van Unam Cares, Rachel Freeman, sê indien vrygelate gevangenes na armoede, werkloosheid of sosiale uitsluiting terugkeer, die risiko van herhaalde oortredings hoog is, ongeag die sukses van rehabilitasieprogramme binne die gevangenis. Sy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat:
The skinny
The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.