skinny.

Latest / Kosmos 94.1

Voertuigverkope: Simonis Storm verlaag groeivooruitskatting vir 2026

Die vooruitsigte vir voertuigverkope is afwaarts aangepas, met Simonis Storm wat nou groei van 10,3 persent vir vanjaar voorspel, tot ongeveer 16 050 eenhede. Almandro Jansen, ’n ekonoom by die firma, sê Desember se verkope sal deurslaggewend wees, terwyl hoër rentekoerse en brandstofpryse die vraag kan demp. Hy het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê die vooruitsigte vir 2027 hang grootliks af van die Venus-olieprojek.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.