skinny.

Latest / Kosmos 94.1

Ramaphosa: SA moet KI vervaardig, nie net gebruik nie

President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika en Afrika moet vervaardigers en vernuwers van kunsmatige intelligensie word eerder as net verbruikers van tegnologie wat elders ontwikkel word. Hy het op die Semafor K-I-geleentheid in Silicon Valley, Kalifornië, gepraat. Volgens ’n verslag van Microsoft se AI Economy Institute is Suid-Afrika 46ste uit 147 wêreld-ekonomieë wat ondersoek is vir die aanvaarding van K-I. Ramaphosa sê die land moet die hervormende potensiaal van K-I op groot skaal gebruik:

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.