skinny.

Latest / Kosmos 94.1

Laat veeveilings toe, en water soek vir vee, vra Venaani

PDM-president McHenry Venaani doen ’n beroep op die regering om die beweging van diere toe te laat en veeveilings dringend, al is dit net gedeeltelik, te heropen om boere te help wat onder voortslepende droogtetoestande gebuk gaan. Tydens ’n perskonferensie het Venaani gesê die bek-en-klouseer uitbreking in die //Kharas-streek blyk tot ’n mate onder beheer te wees. Hy meen dit maak dit noodsaaklik dat die regering die beperkings op veeveilings heroorweeg.

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.