skinny.

Latest / Kosmos 94.1

Rassie glo Ierland se Prendergast sal Saterdag speel

Rugby: Springbok-afrigter Rassie Erasmus glo 'n tegniese punt sal sorg dat die Ierse losskakel Sam Prendergast Saterdag sal kan speel in die Nasieskampioenskaps-wedstryd teen Suid-Afrika in Dublin. Hy is uitgewys vir 'n heup-valduikslag tydens sy span se oorwinning van 43-15 oor Fidji verlede naweek. Skeidsregter Angus Gardner en die televisie-skeidsregter, Mike Adamson, het hom egter nie gestraf nie. Erasmus glo dit moes 'n onmiddellike rooikaart gewees het:

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.