skinny.

Latest / Kosmos 94.1

Brexit het Brittanje nie gehelp, sê Burnham

Eerste minister Andy Burnham sê Brittanje moet sy verhouding met die Europese Unie herstel en erken Brexit het nie aan beloftes voldoen nie. Brittanje het sy bande met die EU verbreek ná 'n referendum in 2016 waarin 52-persent van kiesers gestem het om die EU te verlaat teenoor 48-persent wat wou aanbly. Burnham sê niks het gekom van die Brexit-veldtog se belofte dat Brittanje weer beheer sou neem oor sy grense, wette en ekonomie nie:

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.