skinny.

Latest / Kosmos 94.1

Polisie weerlê bewerings oor noodlottige Havana-skietvoorval

Die Namibiese polisie se woordvoerder, adjunkkommissaris Kauna Shikwambi, het bewerings op sosiale media oor die noodlottige skietvoorval by die Havana-vierrigtingstop in Windhoek weerlê. Die 30-jarige Petrus Nghiyalwa is tydens die voorval doodgeskiet. Volgens voorlopige polisie-ondersoeke het Nghiyalwa en ’n medepligtige glo twee mans met vuurwapens en ’n mes probeer beroof, waarna een van die slagoffers hom na bewering uit selfverdediging geskiet het. Shikwambi doen ’n beroep op die publiek om enige klagtes oor polisiewangedrag formeel by die Kantoor van die Inspekteur-generaal aan te…

The skinny

The skinny isn't ready yet — notes appear once the transcript is processed.